Justlearn
  • Find classes
  • Log In
  • Try for free
Try for free
  • Find classes
  • Log In
  • Try for free
marlies taljard
Marlies Book Class
  1. Afrikaans Tutors
  2. marlies
marlies taljard

Marlies

Book Class

Afrikaans

From South Africa

25 Minutes

Language

Afrikaans

Book Class

Class of 25 mins

See pricing

About me

Hallo! Ek is Marlies Taljard en ek kan jou help om jou Afrikaans te verbeter. Ek het 'n doktorsgraad in Afrikaans, het baie jare by skole en universiteite klasgegee. Ek werk steeds as navorser by 'n universiteit. Ek help graag hoërskoolleerders en universiteitstudente. Ek spesialiseer in skryfonderrig: hoe om logies te skryf, opstelskryf, interpreteer van voorgeskrewe boeke, beantwoording van vrae oor voorgeskrewe boeke. Ek help ook graag met Taalkunde en enige ander probleme wat jy mag hê. Met toesprake vir debatte en redenaarskompetisies help ek graag. Ek weet wat universiteite van studente verwag en kan jou help om vir die taaltoetse van universiteite voor te berei. Oefenvraestelle is beskikbaar.

About me

Hallo! Ek is Marlies Taljard en ek kan jou help om jou Afrikaans te verbeter. Ek het 'n doktorsgraad in Afrikaans, het baie jare by skole en universiteite klasgegee. Ek werk steeds as navorser by 'n universiteit. Ek help graag hoërskoolleerders en un... Read moreiversiteitstudente. Ek spesialiseer in skryfonderrig: hoe om logies te skryf, opstelskryf, interpreteer van voorgeskrewe boeke, beantwoording van vrae oor voorgeskrewe boeke. Ek help ook graag met Taalkunde en enige ander probleme wat jy mag hê. Met toesprake vir debatte en redenaarskompetisies help ek graag. Ek weet wat universiteite van studente verwag en kan jou help om vir die taaltoetse van universiteite voor te berei. Oefenvraestelle is beskikbaar.

Tutor Stats

Member since

August 02, 2019

Book online class

*shown in (UTC ) Timezone

How do I cancel a lesson?

You can cancel a lesson up to 12 hours ahead of booked time.

Is the lesson online?

We use ZOOM for classes. You can enter the class 5 minutes ahead of booked time. Go to "Dashboard". Click on "View" and click on "Join". You will enter the classroom on ZOOM.

Book Class
  1. Home
  2. Afrikaans Tutors Online
  3. marlies
  • Company

  • About us
  • Press
  • How it works
  • Support

  • Contact Us
  • Help Center
  • Social

  • Justlearn Learners
  • Community

  • Blog
  • Sitemap

Enjoy learning on the go

Terms of Use Privacy Policy

Cross
justlearn
Notification
Message:
Message